EtesBeef Lasagne
Ryk beesvleis-lasagne met romerige kaassous.
Eenvoudig. Heerlik. Tuisgemaak.
Weet nie wat om te maak vir aandete nie? Kies jou gunstelinge, voeg dit by jou mandjie en stuur jou bestelling direk op WhatsApp.


Ons help graag
Van familiebyeenkomste en verjaarsdae tot werksfunksies en die onthaal van kliënte — kontak ons vir ’n bestelling wat by jou geleentheid pas.
Kontak oor ’n funksie